Piekfyn Afrikaans Graad 10 Eerste Addisionele Taal Leerdersboek

9781770027183

R. Vosloo, L. Malan, H. Viljoen, H. Scholtz

NB Publishers

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie prestasie en vordering te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels pr... Read more

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie prestasie en vordering te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Show less

Condition Stock Price
New 0
R
230.00
Excellent 0
R
210.00
Good 0
R
185.00
Fair 0
R
175.00
Sell This Book Buy This Book
Book Condition Definitions
New
New book.
Excellent
Like new. No torn or missing pages. No writing and/or highlighting.
Lightly used.  No tears or missing pages. Minimal writing and/or highlighting.
Significantly used. No missing pages. Significant writing and/or highlighting, but text remains legible.
Good

Fair