Piekfyn Afr EAT Gr 5 LB
9781770022775
H Viljoen, A Gloy, M van Tonder, M Bothma, N Smit, N Conradie
NB Publishers
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor.
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge... Read more
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Show less
Non-Refundable Secondhand Book
| Condition | Stock | Price | ||
|---|---|---|---|---|
| New | 0 |
R
220.00
|
||
| Excellent | 0 |
R
200.00
|
||
| Good | 0 |
R
180.00
|
||
| Fair | 0 |
R
165.00
|
||
| Sell This Book Buy This Book |
| Book Condition Definitions | |
|---|---|
| New |
New book.
|
| Excellent |
Like new. No torn or missing pages. No writing and/or highlighting.
Lightly used. No tears or missing pages. Minimal writing and/or highlighting.
Significantly used. No missing pages. Significant writing and/or highlighting, but text remains legible.
|
| Good |
Like new. No torn or missing pages. No writing and/or highlighting.
Lightly used. No tears or missing pages. Minimal writing and/or highlighting.
Significantly used. No missing pages. Significant writing and/or highlighting, but text remains legible.
|
| Fair |
Like new. No torn or missing pages. No writing and/or highlighting.
Lightly used. No tears or missing pages. Minimal writing and/or highlighting.
Significantly used. No missing pages. Significant writing and/or highlighting, but text remains legible.
|